Image for Tyd Om Te Skaats

Tyd Om Te Skaats

See all formats and editions

Tussen die boom se blare waar sy soms vir haar lewe wegkruip en per ongeluk vir Lua, die coolste meisie wat sy ken, afloer.

Sy is vas tussen die soet geure van haar ma se koekskeppings en haar uitgewaste jeans.

Vas tussen haar pa se rugbesering terwyl hy plastiek-warlord speel en die wereld vanuit sy studeerkamer probeer red.

Vas in haar onvermoe om haarself te laat geld. Sy is moeg vir wegkruip, moeg om die enigste agter-die-klip-tiener te wees en te vries wanneer sy moet vlieg. Tot Lua onverwags A paar ou rolskaatse vir Hannah gee en haar help om kelnerin by die akwarium se koffiewinkel te word. Hannah kom voor A keuse te staan: veg, vlug of vries?Sy kies!

Sy kyk video's oor hoe om bo te bly, want skaats gaan sy skaats. Die De Lange-broers kruis haar pad. Leo leer haar skaats, Ben wys haar die dolfyne en Hannah se vlerke kry vere. Sy vlieg en wanneer sy land ... land sy op wiele!

Read More
Available
£8.30
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639601995 / 9780639601991
eBook (EPUB)
01/01/2021
Afrikaans
200 pages
Copy: 10%; print: 10%