Image for Amper Eden

Amper Eden

See all formats and editions

Na 'n traumatiese ervaring met haar studieleier, is Marileen Kamstra se enigste liefde haar kwekery met die plante wat sy vertroetel vir haar navorsing.

Boeke en blomme is meer as genoeg om haar besig te hou.

Die tuin hou buitendien haar kop skoon en die skaduwees van die verlede kruip agter die struike weg. Die irriterende Groen Skerpioen Joubert De Wet kom soos 'n slang in haar paradys en jaag haar die harnas in met sy inspeksie en sy belangstelling in meer as haar plante.

Sy wil hom so gou moontlik laat besef dat sy glad nie belangstel nie, maar Joubert het ander planne vir die mooie Marileen.

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639605753 / 9780639605753
eBook (EPUB)
01/11/2020
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%