Image for Stom Gode

Stom Gode

See all formats and editions

So byna is kolonel Aella O'Malley die ewigheid in gestuur.

Nou sy is terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het.

Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of hulle word betrek by 'n ondersoek na kadawers wat in die veld gevind is.

En dit word gou deur nog lyke opgevolg. Maar die beeld van 'n ander figuur het haar uit Avignon gevolg, di van 'n straatkind wat Zoeloe praat en Afrikaans verstaan.

Hoe het hy daar gekom, weet sy ma dit en hoe kry Aella die kind terug by die huis?

Meer, wie was vir sy lot verantwoordelik? In Afrika se nat veld doem die antwoorde gaandeweg op en dit is afskuwelik.

Read More
Available
£10.34
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639605680 / 9780639605685
eBook (EPUB)
01/11/2020
Afrikaans
304 pages
Copy: 10%; print: 10%