Submit an Enquiry or Call Us +44 (0) 1482 384660
Image for Oor En Weer
Preview with VLeBooks

Oor En Weer

By: Hugo, Trisa Viljoen, Analize

0639605664 / 9780639605661
eBook (EPUB)
01/11/2020
Available
304 pages
Copy: 10%; print: 10%

Die dag toe Billie by Amandelboom 6 intrek, kon nie sy of Manda, wat oorkant die straat in nr. 9 woon, voorsien hoe verstrengel hulle lewens sou raak nie. Manda en Billie is so verskillend soos Antarktika en die Sahara.

Inkennige Manda voel op haar veiligste in haar huis met haar kat, Jasmyn, as geselskap.

Billie, aan die anderkant, is net so energiek soos haar hond Tequila.

Sy is pas geskei en dolverlief op 'n Irakese vrou, Amani.

Uit blote misverstand tussen die troeteldiere begin Billie en Manda oor en weer kuier.

En in die proses leer hulle dat die liefde 'n duisend vorme aanneem, dat dit moed verg om weerloos te wees, en dat vriendskap oneindig kosbaar is.

BIC:

Licence From £9.99
Learn More