Image for Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind

Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind

Kahler, KatrinaEbersohn, Petro(Translated by)
See all formats and editions

Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, 'n pragtige volbloed, in haar dagboek.

Ja, sy is mal oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar..."Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my!

Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar.

Maar ek was nie voorbereid op die opwindende avonture wat vir ons voorgel het nie."My Eerste Ponie neem jou op 'n rit vol pret, vriendskappe, en selfs byna 'n ramp.

Dit is die ware verhaal van 'n absoluut-perdmal meisie en 'n pragtige volbloed met die naEk is mal oor perde!Katrina

Read More
Available
£1.54
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Babelcube
1507107188 / 9781507107188
eBook (EPUB)
06/04/2015
Afrikaans
1 pages
Copy: 20%; print: 20%