Image for Kiki in 'N Bottel

Kiki in 'N Bottel

Keyser, FrancoisSmith, JJ(Translated by)
See all formats and editions

"Die Woudties" is 'n reeks kinder boeke wat elk unieke verhale vertel van vyf diere in die woud.In hierdie verhaal sit Kiki die apie vas in 'n bottel.

Sy vriende is almal bang vir hom en weier om hom te help.

Hoe gaan Kiki die bottel afkryHierdie storie in "Die Woudties" reeks word jong lesers bekend gestel aan herwinning asook die nadelige effek wat rommel op wilde diere kan h Dit leer ons om ander wesens in ag te neem en om ons deel te doen om ons wreld te bewaar.Indien jy meer wil leer oor "Die Woudties" en Frnacois besoek gerus sy webwerf by http://www.francoiskeyser.net of besoek "Die Woudties" FaceBook blad by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

Read More
Available
£2.33
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Babelcube
1071507923 / 9781071507926
eBook (EPUB)
27/08/2019
Afrikaans
1 pages
Copy: 20%; print: 20%