Image for Die Nuwe Afrikaanse Prosaboek.

Die Nuwe Afrikaanse Prosaboek.

Loots, Sonja(Compiled by)Wyk, Steward van(Compiled by)
See all formats and editions

Die nuwe Afrikaanse prosaboek is 'n viering van verskeidenheid.

Dit bied 'n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers asook voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme.

Jan Rabie, wat in die laat-1950's die kontoere van die literere landskap verle het met sy soms absurde, soms filosofiese, soms politieke "prosas", dien as inspirasie.

Met Rabie-verhale as invalshoek is hierdie 'n bloemlesing van eggo's, spore en teenspraak in die werk van die wyd uiteenlopende skrywers wat hom opgevolg het.

Die bundel bevat 149 verhale deur 57 skrywers. Vyftien van hierdie verhale is deur nuwe stemme: Sisca Julius, Lynthia Julius, Brian Fredericks, Madre Marais, Maruanda Wynne en Michele Meyer.

Daar is ook nuwe verhale wat nog nie voorheen elders verskyn het nie deur onder andere, Ronelda S.

Kamfer, Gerda Taljaard, Chase Rhys, Zirk van den Berg, Christine Barkhuizen-le Roux, Jolyn Phillips, Jaco Fouche en Kirby van der Merwe.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798178094 / 9780798178099
Ebook
06/11/2019
Afrikaans
627 pages