Image for Bybelstories vir Kinders

Bybelstories vir Kinders

Maartens, WendyPrinsloo, Marie(Illustrated by)
See all formats and editions

Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op 'n eenvoudige en vars manier geskryf.

Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur 'n ouer persoon.

Bybelstories vir Kinders is 'n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer.

Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word.

Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon.

Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak.

Elke storie sluit af met 'n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.

Read More
Available
£4.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1432306944 / 9781432306946
eBook (Adobe Pdf)
01/10/2015
Afrikaans
112 pages
Copy: 10%; print: 10%