Image for Anna Se Man

Anna Se Man

See all formats and editions

Sy gaan alles doen om sy hart te wen Anna se eerste dag by haar nuwe werk is 'n ramp.

Sy beland in die swembad en haar redder is niemand anders as die man wat haar verwerp het nie.

Die man wat sy mislei en verneder het. Haar tweelingsuster se eks, Derick. Twee jaar gelede het sy en Hannah plekke geruil. Goed, dit was nie die slimste plan nie, maar sy het nie beplan om hopeloos verlief te raak nie.

Sy het ook nie beplan om sy hart te breek nie. Die pad na vergifnis en versoening is moeilik, maar sy is vasbeslote om hom te oortuig dat sy hom liefhet en dat hy die man vir haar is.

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639605834 / 9780639605838
eBook (EPUB)
01/01/2021
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%