Image for Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen

Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen

See all formats and editions

Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen?Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse.

Soos diemeeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie.

Vir diegrap besluit die drie seuns om regtig elkeen 'n LOTTO-kaartjie te koop.

Hullevat vir Oupa Ig (Werner se oupa wat Alzheimers het) om "roomys" te koop, ensonder dat hy besef wat aangaan speel hulle die LOTTO.

Dan gebeur dieonverwagte: hulle wen wraggies meer as R3 miljoen!Werner voel baie skuldig oor hoe hulle sy siek oupa misbruik het, en hullebesluit om nie die geld te eis nie ... maar dan verloor Werner se ma haar werk. Oupa Ig se gesondheid begin agteruitgaan, en Werner is baie bang sy ma troumet die nare oom Daan. Nou begin die groot uitdaging: sy ma glo dobbel is doodsonde, so hoe op aardegaan hulle die geld by haar uitkry?

Read More
Available
£7.04
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639602193 / 9780639602196
eBook (EPUB)
12/03/2021
Afrikaans
200 pages
Copy: 10%; print: 10%