Image for Die wereld is my drom

Die wereld is my drom

See all formats and editions

Vir kinders is die hele wereld 'n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he.

In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel.

Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in 'n drom verander en dit ongelooflik laat klink.Dit is baie mooi uitgebeeld met waterkleur, dit inspireer kinders om kreatief te wees met gewone voorwerpe om hul.Wag net en kyk wat doen hy met sy tuisgemaakte dromme!

Dit mag dalk die konsert van die eeu wees of op eindig as 'n paar kloppende hoofpyne.

Dit maak nie saak wat die uitkomste is nie, dit gaan pret wees.

Read More
Available
£3.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Babelcube
1507115717 / 9781507115718
eBook (EPUB)
27/07/2015
Afrikaans
20 pages
Copy: 20%; print: 20%