Image for Keegan En Samier (3) Die Strokiesprent-Kompetisie

Keegan En Samier (3) Die Strokiesprent-Kompetisie

Part of the Keegan en Samier series
See all formats and editions

Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywerDie avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!(3) Die strokiesprent-kompetisieKeegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon!

Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon!

Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...

Read More
Available
£2.43
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0799397717 / 9780799397710
eBook (EPUB)
01/01/2021
Afrikaans
32 pages
Copy: 10%; print: 10%