Image for Mooiste Eliza

Mooiste Eliza

See all formats and editions

'n Gevaarlike, aantreklike predikant op 'n motorfiets ... Toe Eliza Dempsey se pa sterf, moet sy na haar ma en vyftienjarige sussie kyk. Boonop verloor sy haar werk en haar huis en moet sy noodgedwonge by 'n kroegwerk.

Almal daar dink sy's 'n snob, insluitend die geheimsinnige man watgereeld by die kroeg opdaag. Met sy donker o en leerbaadjie lyk Josua vir haar gevaarlik, aantreklik en niesoos iemand waarop sy verlief kan raak nie.

Hy lyk ook nie noodwendig soos 'npredikant nie

Read More
Available
£3.48
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639606032 / 9780639606033
eBook (EPUB)
01/03/2021
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%