Image for Sterrekyker

Sterrekyker

See all formats and editions

Roekeloos. Geen ambisie. Vrygees. Dit is beslis nie eienskappe wat Tharien in 'n man wil he nie.

Wel, eintlik weet sy nie, want Rudolf was nie een van daai dinge nie en hy het haar verneuk.

Sy is seker van een ding: Heinrich Vermeulen mag dalk soos 'n Noorse god lyk en soene steel, maar hy is nie die een vir haar nie. Hy is net te wild, bly in 'n woonwa en wanneer sy om hom is, voel sy nie soos haar stabiele en verantwoordelike self nie.

Dit word gou duidelik dat dit niemaklik gaan wees om Heinrich te vermy nie, en sy moet kophou om nie haar gevoelens vir so A onvanpaste man te laat handuit ruk nie.

Maar hulle storie isblykbaar reeds in die sterre geskryf ...

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639605621 / 9780639605623
eBook (EPUB)
01/11/2020
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%