Submit an Enquiry or Call Us +44 (0) 1482 384660
Image for Romanza Nostalgie: Elsa Winckler
Preview with VLeBooks

Romanza Nostalgie: Elsa Winckler

By: Winckler, Elsa

Part of the Romanza Nostalgie series
0639605559 / 9780639605555
eBook (EPUB)
01/11/2020
Available
266 pages
Copy: 10%; print: 10%

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Tussen jazz en rockHy laat haar sweet, swaar asemhaal.

En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou o sy bitter sexy boudjies ...

Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie. Sonder bagasieLisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is.

Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou o en gespierde lyf is egter 'n groter probleem ...

BIC:

Licence From £5.00
Learn More