Image for Die Raaisel Van Die Gesiglose Bruid

Die Raaisel Van Die Gesiglose Bruid

See all formats and editions

Die bruid het geen verlepte rose vasgehou nie, maar haar trourok was geskeur en verbrand.

Haar kaal bene yskoud, wiegend en onvas. Die sluier het laag oor haar gesig gehang. Ek het my pistool by my gehad, maar ek kon nie skiet nie.

As dit 'n spook was sou die koeel sekerlik dwarsdeur gegaan het, maar as dit 'n mens was, dan sou ek 'n dooie vrou skiet.

Haar hande, die naels lank en gebreek, het die sluier opgelig gehou.

Haar gesig! Selfs in die donkerte kon ek sien hoe vermink dit was.

Die oe is uit hulle kaste geruk, die neus ingedruk; al wat oorgebly het was die mond.

Dun, sagte lippe wat oop was om bruin afgebreekte tande te wys.

Read More
Available
£0.77
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Babelcube
1547568410 / 9781547568413
eBook (EPUB)
27/01/2019
Afrikaans
1 pages
Copy: 20%; print: 20%