Image for Vroee lesers: Vlak 1 sigwoord-boek - 7 maklik leesbare stories met sigwoorde

Vroee lesers: Vlak 1 sigwoord-boek - 7 maklik leesbare stories met sigwoorde

See all formats and editions

As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin.

Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip.

Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf.

Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees.

Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.As jy jou gr.

R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin.

Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip.

Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf.

Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees.

Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.

Read More
Available
£2.34
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
1507122535 / 9781507122532
eBook (EPUB)
12/10/2015
Afrikaans
292 pages
Copy: 20%; print: 20%