Image for Vatmaar: 'n Lewendagge verhaal van 'n tyd wat nie meer is nie

Vatmaar: 'n Lewendagge verhaal van 'n tyd wat nie meer is nie

See all formats and editions

Vatmaar vertel die boeiende verhaal van 'n klein gemeenskappie buite Kimberley, van die draai van die eeu tot ongeveer 1930.

Die leser word bekend gestel aan 'n magdom fassinerende karakters - Oom Chai, Ta Vuurmaak, Domanie Frans Kiewiet, Boitjie Afrika, oom Flip en sus Bet - sowel as aan nuwe perspektiewe op bekende historiese gebeure. 'n Mens se oorweldigende indruk is een van diepe menslikheid en humor, hoewel ongeregtigheid en uitbuiting nie verswyg word nie.

Die stories is vol kleur en opwinding, dit voed jou siel en laat jou soms uitbars van die lag, net om netnou weer trane in die oe te kry.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Kwela
0795707800 / 9780795707803
eBook
17/12/2016
Afrikaans
Historic novels
337 pages
Reprint. Description based on print version record.