Image for Dagboek van 'n dork 1: Stories van 'n nie-so-fantastiese lewe

Dagboek van 'n dork 1: Stories van 'n nie-so-fantastiese lewe

Geldenhuys, Kobus(Translated by)
Part of the Dagboek van 'n dork series
See all formats and editions

Nikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy's 'n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is.

Maar die lewe is nie so eenvoudig nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is!

Wat staan 'n dork te doen? Lees Nikki se dagboek vol drama en dinge en maak reg om die dork in jou 'n drukkie te gee.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798181559 / 9780798181556
Ebook
01/06/2020
English
336 pages