Image for Israel Reeks: Omnibus 1: Marzanne Leroux-van Der Boon

Israel Reeks: Omnibus 1: Marzanne Leroux-van Der Boon

Part of the Israel-reeks omnibus series
See all formats and editions

Granate bloei in Jerusalem: Marc, 'n jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur.

Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in 'n geloofstryd.

Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief.

Terug in Suid-Afrika moet hy groot besluite neem: Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef - al is dit saam met Rivkah?

Is daar vir hulle 'n toekoms saam? En wie is Yeshua? Hatikvah: Land van hoop: Rivkah hoor sy is swanger. Terwyl sy worstel oor die ongebore kind se opvoeding, kyk Marc deur kunstenaarsoe na kinders rondom hom.

Maar 'n tragiese gebeurtenis bring onbeantwoorde vrae tussen Marc en Rivkah en lei tot huwelikspanning.

Sal Rivkah hoop vir die toekoms vind?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Lux Verbi
0796321981 / 9780796321985
Ebook
17/09/2019
Afrikaans
624 pages