Image for Proe die Klein-Karoo

Proe die Klein-Karoo

See all formats and editions

Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense.

Beate Joubert vang die uniekheid van die streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas.

Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit.

Daar is ook 'n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies.

Proe die Klein-Karoo is meer as 'n alledaagse kookboek - dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£10.50
Product Details
Penguin
1432306677 / 9781432306670
eBook (EPUB)
03/12/2015
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%