Image for Liefde met gevoel

Liefde met gevoel

See all formats and editions

Laerskoolonderwyser Magriet sit in 'n penarie met Walter.

Sy't gedink hy's die een, maar o wee! 'n Seevakansie by sy ouerhuis, waar daar van haar verwag is om heeldag en aldag vis te vang, vis te eet, vis te bewerk . . . Dis nou vir haar duidelik dat hulle nie vir mekaar bedoel is nie, en nie net oor die vis nie - maar hoe om van hom ontslae te raak?

Wanneer sy boonop weens 'n besering fisioterapie moet kry, en haar terapeut die mooiste man is wat sy in haar hele lewe gesien het, raak die saak kritiek.

Maar Pierre, die fisio, het 'n vreeslik sexy meisie en is in elk geval hoogs professioneel met Magriet; sy staan nie 'n kans nie.

Tog . . . 'n meisie mag darem droom . .

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624056384 / 9780624056386
Ebook
20/09/2012
South Africa
Afrikaans
220 pages