Image for Ultrasatyn 3

Ultrasatyn 3

See all formats and editions

"e;Sy vingers troetel en liefkoos haar totdat 'n storm haar optel en laat wegtol in 'n draaikolk van geure en teksture en passie."e; In Syne vir altyd moet Gideon en Bianca mekaar weer in die oe kyk na hul kaskenades tydens 'n verlowingspartytjie.

Nie een van die twee soek 'n langtermynverhouding nie, maar dit maak wel sin om die week in die Bosveld ten volle te benut.

En in Die drieweek-reeling oorweeg Ella dit om 'n werksaanbod in Londen te aanvaar.

Maar by Quinn het haar hande, haar lyf, haar mond 'n wil van hulle eie.

Sal sy binne drie weke kan besluit of sy eerder op Stellenbosch moet bly?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
062408356X / 9780624083566
Ebook
06/12/2018
Afrikaans
256 pages