Image for Kootjie Totjie

Kootjie Totjie (Revised ed)

See all formats and editions

Kootjie Totjie is een van Langenhoven se gesogte kinderverhale en bekoor vandag nog kinders - en grootmense.

Kootjie Totjie is 'n wit varkie wat heerlik op die plaas woon - totdat Gert Wolf die dag besluit dis vreeslik onregverdig dat net boere varkies vir die slag mag aanhou en hy Kootjie summier ontvoer.

Die jonge Kootjie verlang vreeslik na sy ma daar in sy gevangenskap in die bos, maar 'n ma-duif ontferm haar oor die ou varkie en sy kom met 'n plan vorendag om Kootjie van die slagtersmes te red - en wat 'n meesterlike plan is dit nie!

Die humor en lewendige beskrywings spreek van Langenhoven-stories se eiesoortige bekoring.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£10.95
Product Details
Protea Boekhuis
186919313X / 9781869193133
Paperback / softback
01/07/2011
South Africa
40 pages, Full colour illustrations
280 x 215 mm, 180 grams
Children / Juvenile Learn More