Image for Die Selfsugtige Songololo

Die Selfsugtige Songololo

Tedder, VanessaFischer, Shan(Illustrated by)
See all formats and editions

Songololo is 'n gulsige wurmpie wat gelukkig is in sy tuin maar weier om dit met enigiemand te deel.

Om die waarheid te se, hy is trots daarop dat hy geen vriende het nie.

Dan, op 'n rampspoedige dag, besluit 'n honger arend Songololo sal 'n smaaklike happie uitmaak!

Sal die ander tuinwesens Songololo na al sy gemeenheid wil red?

Jong lesers sal ingetrek word in die drama van hierdie verhaal van selfsug, goedhartigheid en deernis, aangevul deur verbeeldingryke en kleurryke illustrasies.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£2.50
Product Details
Struik Kinders
143230903X / 9781432309039
eBook (Adobe Pdf)
01/05/2017
English
32 pages
Copy: 10%; print: 10%