Image for Bord

Bord

See all formats and editions

Die resepte in die boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd wat ons elke dag voorberei, hetsy ons vir die gesin kook of vriende vermaak.

Bord is in slegs drie hoofstukke ingedeel - Vleis, Pluimvee en Seekos - en die resepte wissel van bekende klassieke tot moderne geregte, meestal met 'n kontinentale invloed.

Alles word voorberei met die skrywer se flair vir tuisgemaakte, hartlike en lekker etes.

Bord is die perfekte geskenk vir diegene wat huis opsit en relatief onervare in die kombuis is, maar selfs gesoute kokke sal inspirasie in die boek vind.

Read More
Available
£12.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1432309978 / 9781432309978
eBook (EPUB)
01/06/2018
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%