Image for Vettie se Geite en Goeters

Vettie se Geite en Goeters

See all formats and editions

Ontmoet vir Vettie.
Net Vettie.
ʼn Gewone seun vol lewenslus, geite en goete.

Die breinkind van Ds Kallie Fourie, afgetrede Leraar van die Baptiste Kerk.

As eerstejaar student het hy met ʼn kinderbediening in Brakpan begin - dit is hier waar Vettie "geskep" is. Hierdie verhale van Vettie het ʼn groot inslag in die kerk gehad en was hoog in aanvraag. Klein en ook veral groot, het dikwels aangedring op ʼn storie oor Vettie.

Vir die afgelope 50 jaar was verhale en dramatiese vervolgverhale oor Vettie ʼn gereelde deel van eredienste. Daar is altyd gepoog om by elke verhaal ʼn geestelike toepassing by te voeg. As u dus hierdie bundel sou opneem en lees, bid ek dat u dit sal geniet en die seen sal kan put uit die boodskap daaragter.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£7.35 Save 15.00%
RRP £8.65
Product Details
Independently Published
846078565Y / 9798460785650
Paperback / softback
20/08/2021
90 pages
140 x 216 mm, 113 grams
Children / Juvenile Learn More