Image for So Lyk 'N Vrou: My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'N Narsis

So Lyk 'N Vrou: My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'N Narsis

See all formats and editions

Bart, die aantreklikste ou in haar matriekklas, soen Esli uit haar vel.

Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie.

Jaarliks vier hulle Kersfees in Kleinmond met geskenke en trifle en stappies langs die see met hul worshond.

Maar hoekom val Bart se broer uit 'n boom voor Esli se ouerhuis?

En watter donker geheim is onderliggend aan Bart se ma se vreemde gedrag enonfatsoenlike grappe?

Wat dink kollegas van Esli se haarstyleksperimente en panda-o Verdien sy om in die spaarkamer te skuil omdat sy, volgens Bart, aand na aand die kos brand en die hond se pote laat nat word as dit ren?In So lyk 'n vrou... vertel Ilse Verster van Esli se heelwording en hoe sy, n 'n leeftyd van mishandeling, in 'n rooi rok op die strand kon staan met een vuis in die lug en vry kon voel.

Sy gee stem aan 'n stukkende vrou wat net wil h die pyn moet stop.

Sy deel wat dit verg om jou teen die muur op te trek, jou teen die samelewing te handhaaf en jouself te red.

Read More
Available
£9.63
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
1776354877 / 9781776354870
eBook (EPUB)
01/03/2022
Afrikaans
264 pages
Copy: 10%; print: 10%