Image for Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels

Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels

Steyn, CeciliaBieldt, Elanie(Illustrated by)
Part of the Lea lief series
See all formats and editions

Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood?Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en joernalis.

Om diere te red, is in haar bloed!Daar is 'n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan!

Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind wat die uile doodmaak. Vinnig kom hulle agter: die dorp het ook 'n muisplaag en almal probeer van die muise ontslae raak!

Is hierdie dinge dalk alles verbind, en wat kan Lea doen om al die diere te red?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.00
Product Details
Lapa Publishers
0639604196 / 9780639604190
eBook (EPUB)
01/02/2021
English
64 pages
Copy: 10%; print: 10%