Image for Haar beste bruidegom

Haar beste bruidegom

See all formats and editions

Anneme het voor De Wet se oe grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep.

Nou is Anneme 'n volwasse vrou . . . 'n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede - met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters - was nie wat sy as kind wou h nie, en sy's nou meer as gereed om haar eie gesin te begin.

Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar 'n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet?

Onder sy pelle moet daar mos 'n goeie kandidaat wees, en Annem weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel.

Wanneer De Wet besef dat Annem ernstig is, moet hy alles uithaal om te keer.

Hy't al foute gemaak, en Annem ook - daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes - maar as sy darem met drdie vent deurmekaar moet raak, sal dit haar grootste fout ng wees.

Nee, De Wet kan dink aan 'n beter bruidegom vir Annem

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624064999 / 9780624064992
Ebook
12/12/2013
Afrikaans
219 pages