Image for Onwaarskynlike minnaar

Onwaarskynlike minnaar

See all formats and editions

Hy is ontoeganklik met granietmondhoeke en 'n hele poolstreek in sy oe.

Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir haar.

En nou is hy terug met 'n beeldskone verloofde ... en die vreemdste troureelings waarvan Bianca nog gehoor het.

Al die jare was hy haar ouboet, haar ouers se grootmakkind in wie se warmte sy haar kon koester, veilig kon voel.

Maar hierdie Henk is 'n vreemdeling, daar's staal in sy oe.

Bianca Malan se besluit dat hy haar nie weer gaan ontwrig nie, is vergeefs.

Hy krap haar om, soos geen ander man voor hom kon regkry nie.

Read More
Available
£3.52
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
079936875X / 9780799368758
eBook (EPUB)
01/04/2014
Afrikaans
133 pages
Copy: 10%; print: 10%