Image for Stormpad na Vadersrust

Stormpad na Vadersrust

See all formats and editions

Toe groentjie-joernalis Michaela Beekman agter 'n storie aan gestuur is, het sy nooit kon raai dat sy die storie sou word nie!Haar hele lewe lank het sy die gemis aan 'n pa ervaar, maar dit probeer wegsteek, en nou ontdek sy dat die vrou wat haar grootgemaak het nie haar ma is nie.

Dat sy eintlik 'n ander naam en van het, en dat haar ware ouers geskei is as gevolg van die tragedie wat die gesin getref het.Voor al die drade egter ontrafel kan word, word die geskiedenis byna herhaal.

Maar die ramp word afgeweer deur Kayne Richardson, 'n man na wie 'n vrou sommer sonder ophou wil kyk, haar beste vriendin se amperse verloofde, en doring in Michaela se vlees. . .

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624049914 / 9780624049913
Ebook
01/04/2011
Afrikaans
224 pages