Image for Madeliefie in Namakwaland

Madeliefie in Namakwaland

See all formats and editions

Hanna maak 'n plan ... Die lewe het nie vir Hanna Dekker wafferse kaarte gedeel nie: Sy moes 'n belowende loopbaan in die stad laat vaar om haar pa op 'n Namakwalandsedorpie te versorg.

Boonop los haar krel haar soos 'n warm patat op 'n stadiumtoe sy al trouklokkies hoor.

Met haar hart aan skerwe, beur Hanna voort, maarnog ellende l voor.

Op onverklaarbare wyse het sy die onwillige leier van diedorpsgemeenskap geword, 'n gemeenskap wat alles in 'n ontwikkeling gaanverloor ... tensy Hanna 'n plan kan maak. Danil Barnard, suksesvolle eiendomsontwikkelaar, het groot planne vir 'ngehuggie langs die N7.

Daarby gee die Turatara-projek hom ook 'n kans om nasy wortels terug te keer en'n mislukte verhouding te ontsnap.

Maar dievoshaarmeisie agter die toonbank van Madeliefie, die bakkery, krap sake om. Gaan Danil se standaardfilosofie - om nie by ontwikkelingslagoffers betrokkete raak nie - hom hierdie keer in die steek laat?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Lapa Publishers
0639609732 / 9780639609737
eBook (EPUB)
01/09/2021
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%