Image for Fado vir 'n vreemdeling

Fado vir 'n vreemdeling

See all formats and editions

Cornelis Homan beleef 'n deel van die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant.

Daarna bevind hy hom saam met 'n aantal Boere in Portugal wat die Boere goedgesind was.

Dit is hier waar die jong Cornelis se paaie kruis met 'n Portugese gesin, 'n ontmoeting wat die ganse verloop van sy lewe sou beinvloed ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£9.78
Product Details
LAPA Uitgewers
0799352764 / 9780799352764
eBook (EPUB)
01/11/2011
Afrikaans
217 pages
Copy: 10%; print: 10%