Image for Studiegids: Die Ses Weke Van Thomas En Ella

Studiegids: Die Ses Weke Van Thomas En Ella

See all formats and editions

Hierdie gids is geskryf met EAT-leerders in gedagte, maar bied net soveel toegevoegde waarde vir onderwysers wat Huistaalleerders onderrig.

In beide gevalle gaan dit jou as opvoeder help om die roman vir jong lesers "opwindend" te hou en om Afrikaansperiodes meer interaktief te maak.

Afgesien van algemene letterkundige onderwerpe soos Vertelinstansie en Karakters, word elke hoofstuk in Die ses weke van Thomas & Ella afsonderlik behandel.

Jy kan dus besluit teen watter pas en met watter intensiteit jy die boek met jou klas wil behandel.

Read More
Available
£6.52
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639603920 / 9780639603926
eBook (Adobe Pdf)
01/08/2020
Afrikaans
107 pages
Copy: 10%; print: 10%