Image for Kaptein Pipskwiek

Kaptein Pipskwiek

Bloemhof, FrancoisSamuel, Shaun(Illustrated by)
See all formats and editions

In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik 'n geweldige taak aanpak: om die aarde teen 'n gevaarlike aanvaller te beskerm.

Nou dra hy 'n kostuum en kan hy selfs vlieg - hy is 'n gemaskerde superheld!

Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis.

Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander.

Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£4.00
Product Details
Struik Kinders
1432311328 / 9781432311322
eBook (EPUB)
01/10/2020
English
96 pages
Copy: 10%; print: 10%