Image for N Skandalige Aanbod

N Skandalige Aanbod

See all formats and editions

Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in 'n vreemde land.

Sonder 'n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by 'n adellike familie buite Wyndhamshire gaan werk.

Hier ontmoet Cassie vir graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om 'n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf te handhaaf.

Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied die twee susters 'n beter pos as gespreksdames vir sy grootmoeder aan.

Cassie raak suspisieus. In Londen gee Alister aandag aan haar, bederf en vertroetel haar; alles wat ontoelaatbaar is tussen 'n diensmeisie en 'n adellike.

Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee; hy durf nie ... Sy skandalige aanbod is om haar sy minnares te maak.

Read More
Available
£3.19
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
1776359178 / 9781776359172
eBook (EPUB)
01/08/2023
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%