Submit an Enquiry or Call Us +44 (0) 1482 384660
Image for Welvaartskeppers
Preview with VLeBooks

Welvaartskeppers

By: Botha, Riaan

0639601154 / 9780639601151
eBook (EPUB)
01/11/2020
Available
160 pages
Copy: 10%; print: 10%

Wat is die geheim van selfgemaakte miljoeners, die uitgelese groep wat welvaart skep, hetsy as entrepreneurs, professionele lui of as salaristrekkers, selfs te midde van uitdagings en na terugslae?

Die skrywer, 'n onafhanklike finansiele adviseur, het oor jare heen ontdek dat sekere strategiee suksesvolle welvaartskepping aan die hand werk.

Hierdie boek bevat 68 welvaartstrategiee asook suksesstories van 'n diverse groep gewone Suid-Afrikaners wat soms van voor af oor moes begin maar steeds 'n uitdagende omgewing suksesvol kon navigeer. Di boek bied praktiese advies asook toerusting om oor elke strategie na te dink, jou eie finansile posisie te verbeter en selfs, uiteindelik, inkomste vir ander te skep.

Dit sal jou help om 'n kopskuif te maak en moontlikhede in 'n bitter moeilike ekonomiese klimaat te identifiseer.

Die stories sal jou inspireer en ook help om hierdie strategie in jou daaglikse handel en wandel toe te pas.

BIC:

Licence From £7.95
Learn More