Image for A Huis vir Ester

A Huis vir Ester

See all formats and editions

Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir 'n huis.

In Oudtshoorn se snerpendewinter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk di keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn.

Ester droom van 'n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en 'n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom.

Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste.

Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee le huise.

So sit Ester en Katjie 'n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig. 'n Huis vir Ester is 'n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtigheidwanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.

Read More
Available
£6.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1415206171 / 9781415206171
eBook (Adobe Pdf)
01/10/2014
Afrikaans
225 pages
Copy: 10%; print: 10%