Image for Opaal Vir Die Liefde

Opaal Vir Die Liefde

See all formats and editions

Johlene Basson verkoop haar geerfde kunswinkel en het skielik genoeg geld om op 'n Sabbatsjaar te gaan.

Sy wil haar ma se biologiese ouers gaan opspoor. Haar amper-verloofde ondersteun nie hierdie halsoorkop besluit nie, maar hy gee vir haar drie maande grasie.

Dan wil hy trou. Op Koffiefontein is daar tydens die Tweede Wreldoorlog 'n aantal Italiaanse soldate as krygsgevangenes aangehou.

Johlene het 'n gevoel dat sy die antwoorde op haar vrae hier gaan kry, min wetend dat Koffiefontein haar hele lewe gaan verander.

Gelukkig is sy nie alleen nie - daar is die eksentrieke Tant Hartjie, die mooie boer Leo met sy lelike Land Rover en die kerkhof se spook, Elisabet.

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639605850 / 9780639605852
eBook (EPUB)
01/01/2021
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%