Image for Pienk Tonic Vir Die Liefde

Pienk Tonic Vir Die Liefde

See all formats and editions

Fea Furstenburg besluit impulsief om te bedank by die gewilde Wiehahn Dierekliniek.

Ongelukkig lei dit daartoe dat haar verhouding met die skatryk Marius Wiehahn skipbreuk ly.

Voordat sy die kliniek se stof finaal van haar voete afskud, ontmoet sy 'n vreemdeling met blou oe en 'n weerlose mond in 'n perdestal wat 'n vreemde emosie in haar wakker maak.

Fea begin 'n nuwe lewe as veearts in 'n rehabilitasiesentrum op 'n wildsplaas vol verrassings en uitdagende ervarings Tot haar verbasing erken sy die aantreklike plaaseienaar, Steph, as die vreemdeling in die perdestal.

Net toe hul verhouding begin ontwikkel, daag Marius skielik uit die bloute op en bied sy onvoorwaardelike liefde aan haar.

Na 'n vreesaanjaende nag tussen wilde diere en die bedrywighede van 'n sindikaat wat vir Fea aan smokkelhandel verbind, kry sy sekerheid oor die liefde en aan wie haar hart behoort.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Lapa Publishers
1776351622 / 9781776351626
eBook (EPUB)
01/10/2022
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%