Image for Vlug van die berghaan

Vlug van die berghaan

See all formats and editions

Olivia se toekoms lyk rooskleurig: Sy is 'n mediese dokter met 'n suksesvolle praktyk en verloof aan 'n predikant met 'n gemeente. Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag sy moet hulle help: haar stiefma, haar stiefbroer en n gesondheidskliniek wat oorstroom ... Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp.

Sal Olivia tussen al haar probleme kan leer om tussen plig en ware liefde te onderskei?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.38
Product Details
Romanza
1779875304 / 9781779875303
eBook (EPUB)
01/04/2024
South Africa
192 pages
Copy: 10%; print: 10%