Image for Die Otters in Die Okavango-moeras

Die Otters in Die Okavango-moeras - Boek 8

See all formats and editions

Die Otters gaan saam met hulle pa's op 'n kampeervakansie na Moremi, 'n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta.

Een pa nooi 'n studentevriend van hom en die se seun Berrie ook saam.

Sommer gou besef die Otters dat Berrie deel is van die Uil-bende, en dat hulle op hom kan staatmaak.

Die pad na Moremi loop lang draaie deur vreemde plekke.

Wanneer die viertal seuns op Maun ontvoer word, moet hulle die waterkanale by Matlapaneng in 'n mokoro aandurf en die woestynstreek, waar net die Boesmans woon, trotseer.

Sal die seuns op mopaniewurms oorleef? En sal hulle ooit by Moremi uitkom?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£10.95
Product Details
Protea Boekhuis
1869194195 / 9781869194192
Paperback / softback
18/02/2012
South Africa
120 pages
137 x 213 mm, 155 grams
Children / Juvenile Learn More