Image for Anna se verlore droom

Anna se verlore droom

See all formats and editions

Anna het 'n lewendige verbeelding met drome wat vir haar werklik voel.

Een oggend word sy wakker en besef dat sy haar droom nie kan onthou nie.

Saam met haar hond reis sy deur haar drome op soek na die verlore droom.

Hulle ontmoet reuse, vampiere, en 'n herhalende droom.

Oplaas vind Anna die antwoord: haar droom was nader as wat sy gedink het.

Sy klim weer in die snoesige bed en sien uit na nog interessante drome.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£8.95
Product Details
Protea Boekhuis
1869191382 / 9781869191382
Hardback
31/12/2006
South Africa
64 pages
140 x 210 mm, 275 grams
Children's (6-12) Learn More