Image for Balletklas: Towerskoene

Balletklas: Towerskoene

See all formats and editions

Jana kan nie meer wag vir die beroemde prima ballerina wat hulle balletskool gaan besoek nie.

Sy kom soek jong dansers om saam met 'n Russiese balletgeselskap in Die Neutekraker te dans.

Sal Jana die rol van Clara kan losdans? Maar dan verdwyn haar spesiale gelukbringer-pointes spoorloos.

Het katterige Katja weer iets daarmee te doen? Dan ontdek Jana die skelmstreke is baie groter as wat sy gedink het ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.35
Product Details
LAPA Uitgewers
0799362182 / 9780799362183
eBook (EPUB)
01/06/2013
Afrikaans
40 pages
Copy: 10%; print: 10%