Image for Die geheime kamer

Die geheime kamer

See all formats and editions

Sandra du Toit, 'n joernalis, word op die 31ste Augustus ontvoer en in die "geheime kamer" van 'n huis by die see opgesluit.

Haar ontvoerder is Gert Cloete, 'n man wat 'n obsessie ontwikkel het met die Mona Lisa en die Maagd Maria.

Gert is 'n man met vreemde dryfvere. Hy glo dat hy die bose wereld sal verander deur sy verering van 'n maagdelike godin ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£9.99
Product Details
LAPA Uitgewers
0799352853 / 9780799352856
eBook (EPUB)
01/10/2011
Afrikaans
228 pages
Copy: 10%; print: 10%