Image for Noorman

Noorman

See all formats and editions

Dit was die meisiekind, Louisa, wat sy lewe red toe hy na daardie verskriklike deurmekaar nag in die kloof kom skuiling soek.

Hier, by die waterval, doop sy hom Noorman, alhoewel hy probeer om sy verlede as skeeps-kaptein en soldaat tydens die Eerste Wereldoorlog te vergeet.

Ook die twee vroue uit die donker tyd. Louisa en die mense van die omgewing raak onlosmaaklik deel van sy lewe.

Op die buurplaas is die boervrou skaamkwaad oor haar eerste ontmoeting met di fors rooikopman, al het sy haar oog op die stuk grond waar hy woon. 'n Watertwis n die depressie en die landswye droogte dryf Noorman se verhouding met sy bure op die spits. Maar wie kon ooit die stortvloed van verandering n die verkiesing van '48 vir die mense van die plase om die waterval voorspel?SD Fourie blaas met Noorman lewe in die ryk geskiedenis van die Strandveld.

Read More
Available
£8.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
148590417X / 9781485904175
eBook (EPUB)
01/08/2019
Afrikaans
304 pages
Copy: 10%; print: 10%