Image for Meer as Blomme

Meer as Blomme

See all formats and editions

Sy liefde is soos die eerste lenteblom Mia se gunstelingmens is haar ouma en haar gunstelingplek is haar ouma se blommewinkel, Die geel katstert.

Daarom sal sy enigiets doen om te verhoed dat die nuwe indringer, sexy Emil Muhlbacher, die plek toemaak.

Hy kan dreig, skreeu, vlei; niks gaan haar oortuig nie.

Sy is bestand teen mans met geheime na Jacques se verraad.

Emil is wel nie 'n hartelose sakeman nie; hy het A sagte kant maar A troebel verlede.

Hy het nie per toeval in die pragtige dorpie kom bly nie.

Mia moet A plan maak om die winkel te red en sy moet haar hart beskerm.

Hoe moeilik kan dit nou wees?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Lapa Publishers
1776351681 / 9781776351688
eBook (EPUB)
01/01/2022
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%