Image for Woudfontein

Woudfontein

See all formats and editions

Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna kat-swink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid ...

Wat hy nie geweet het nie, is dat die moeilikheid 'n verhoging en 'n verplasing sou insluit.

Skielik is hy nou kaptein Bester, bevelvoerder van die piepklein polisiestasie op Woudfontein, naby Knysna.

Hier moet hy en sy twee kollegas na vermiste luislange soek, spanning tussen die pater en pastoor ontlont en ou tannies wat groot rewolwers rondswaai paai.

Totdat Tron Marais as moontlike psigopaat in die Pik Botha Sanatorium, net buite Woudfontein, opgeneem word.

Tron is verbitterd en woedend oor die onreg wat Roelf hom aangedoen het.

Hy is geslepe en hoogs intelligent. En hy is besig om sy wraakplan vir kaptein Roelf te verfyn ...

Read More
Available
£6.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1415206430 / 9781415206430
eBook (Adobe Pdf)
01/06/2015
Afrikaans
207 pages
Copy: 10%; print: 10%