Image for Saam Kan Ons Enige Iets Doen

Saam Kan Ons Enige Iets Doen

See all formats and editions

n Vriend is iemand spesiaal, van wie jy baie hou. Iemand wat jou goed laat voel en wat jy kan vertrou. Waar jy ook al kom, loop jy nuwe mense raak. Kyk, dis nou jou kans, jy kan altyd vriende maak!Vriende kan ses bene he aEURO|aEURO| of dalk vier aEURO|aEURO| of twee!'n Vriend is enige iemand vir wie JY omgee!Hierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit.

Die boek wys hoe belangrik dit is om saam met ander mense te wees en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word.

Saam kan ons regtig enige iets doen!

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£12.99
Product Details
Lapa Publishers
0799393975 / 9780799393972
Paperback / softback
19/06/2019
South Africa
32 pages
Children / Juvenile Learn More